Ek hoop al lank vir ’n egte romantiese komedie en ek dink ek het uiteindelik een gekry wat my weer in liefde laat glo. You, Me & Tuscany is die eerste rolprent in ’n lang tyd wat my daaraan herinner ...
GOAT is dalk hierdie generasie se Coach Carter of Remember the Titans. Dis ’n emosionele sportverhaal met ’n groter emosionele impak as wat ek verwag het.Die fliek volg vir Wil If you are an active ...
Leon Schuster se jongste fliek het in die drie weke sedert sy uitreiking R15 miljoen by die Suid-Afrikaanse loket verdien. Meer as 600 000 mense het Schuks Tshabalala’s Survival Guide to South Africa ...
SPANNING, geheime en 'n sielkundige oorlog is wat jy kan verwag in die fliek Beïnvloedbaar, waar die waarhede ontbloot word wat skuil agter die voorkoms van sosiale media-bekendheid. Die movie gaan ...
Die akteur Brad Pitt het die wêreld aan die gons nadat hy in 'n romp gesien is tydens die bekendstelling van sy jongste fliek, 'Bullet Train'. Die bekroonde akteur het 'n bruin linnebaadjie met 'n ...
Die glanspaar, Ivan Botha en Donnalee Roberts, wat 'n Kaapstad-gebaseerde maatskappy, 17 Films, besit, het 'n nuwe fliek genaamd 'Beurtkrag'. Donnlee Roberts/Instagram Dié plaaslike TV-persoonlikhede ...
Teenage boys battling angst and bullies form a heavy metal band in this genuine Netflix movie. By Natalia Winkelman When you purchase a ticket for an independently reviewed film through our site, we ...
SONDAGAAND is daar weer 'n lekker movie waarna jy en jou geliefdes kan kyk. Motel is die storiefilm wat Sondag 20:00 op kykNET (DSTV-kanaal 144) wys. Die rolverdeling bestaan uit Laudo Liebenberg, ...
Mike Skinner treated himself to a diamond encrusted lighter on a gold neck chain to mark his return "When I first started DJing properly," says Mike Skinner, "I thought it would be a sort of dignified ...
Die verfilming van Huisgenoot en kykNET se nuwe fliek, Vergeet My Nie, begin in Junie. Ons stel die rolverdeling bekend en gee jou ’n voorsmakie. Sy was skoon verbaas toe hulle die naam Sean-Marco ...
Moenie die eksklusiewe Strikdas-voorskou by Brooklyn Mall in Pretoria misloop nie! Bespreek jou kaartjies by Ster-Kinekor en ontmoet dié fliek se akteurs op Donderdag 19 Maart om 20:00. As jy ook nie ...
Die Afrikaanse rolprent Strikdas wat tydens die Paasnaweek op die grootskerm begin draai het, het tydens sy openingsnaweek meer as R1,2 miljoen by die loket verdien. Volgens een van die vervaardigers ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results