VANDERBIJLPARK – Hy staan bekend as Inspirasie Veelvoud op musiek platforms, maar sy vriende ken hom as Nico van Vuuren. Alhoewel hy die afgelope twee jaar verskeie gesogte Afri-Indie toekennings ...
AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...
Twee musikante van Pretoria-Noord van die klavierduo, Elzanté, span saam met verskeie ander musikante van regoor Suid-Afrika om skuins na Valentynsdag eer aan ikoon Rina Hugo in hul Ons Liedjieskatkis ...
Stellenbosch, Wes-Kaap - Die Suid-Afrikaanse jazz-ikoon, Jonathan Butler, sê die eredoktorsgraad waarmee hy vereer is, is een van die grootste oomblikke van sy lewe. Die Universiteit Stellenbosch het ...