Senior burgers van die Malita- en Herfsland Aftreeoorde het byeengekom om na Afrikaanse volksliedere, soos uitgevoer deur Stefan Jansen, te luister. Dié geleentheid het op 28 Augustus in die Malita ...
Die lede van die Victorius Vocal Group is Riaan Schutte, Stoffel Cilliers, Chris Niemand, Pieter van der Walt, Jacques van der Merwe en Jack Bezuidenhout. Vir die ses sangers van Victorius Vocal Group ...