Die fliekresensent Leon van Nierop gaan binnekort ou én nuwe flieks en akteurs in sitkamers terugbring met ’n TV-reeks oor die geskiedenis van die Afrikaanse rolprent. Daar doer in die fliek is ’n 26 ...
Die rolprentskrywer Leon van Nierop het 3 600 km afgelê en sowat 200 Afrikaanse prente opnuut onder oë gehad vir ’n omvattende televisiereeks oor die Afrikaanse rolprent. Laetitia Pople het hom ...